Surnames H to J

HANCKE Carl

Carl HANCKE was van Greifswald, hy was by die Kaap alreeds in 1789. Hy trou 25 Januarie 1807 met Apollonia Cornelia MOCKE, sy was gedoop 27 Julie 1783 die dogter van Johann Gottfried Mocke en Sophia Rebekka Plagmann (haar voorouers was van slawe afkoms). Hy trou die tweede keer met Johanna Wilhelmina PIETERSEN.

KINDERS
b1 Johann Carl Hendrik gedoop 4 Okt 1807
b2 Johan Marthinus gedoop 4 Maart 1810, X 2 Okt 1830 Jacoba Johanna Cruywagen
b3 Augusta Sophia Henrietta gedoop 7 Apr 1811
b4 Carel Hendrik gedoop 22 Nov 1812, X 26 Des 1834 Susanna Alida Ehlers
b5 Johanna Susanna gedoop 16 Apr 1815

Hancke sterwe 16 Maart 1829.

Bronne:
Hoge, Personalia of the Germans at the Cape
Heese en Lombard

Saamgestel deur:

 

Print Email