Surnames K to M

MULDER Frederik Swerus

Frederik Swerus Mulder is in 1759 in Nederland gebore - hy kom van Gronigen wat in die verre noorde van Nederland gelee is. Sy Ouers was Evert Halviua en Martha Johanns Mulder. Sy sterfte kennis verwys na hom as ‘Kapteyn ter see’. Hy is op 01/12/1800 getroud met Jacoba Magalena Mouton dv Abraham en Martha Mouton, van Hugenote afkoms en die Clanwilliam distrik. Hulle het Oudtshoorn omgewing en hy is op 06/04/1850 oorlede op die plaas Zeekoegat.

Kinders:-

b1. Martha Johanna  ≈ 03/01/1802 x Charl Johannes du Plessis
b2. Catharina Aletta * 10/10/1804 x Willem Johannes Nortje
b3. Susanna Maria Johanna * 29/08/1806 x Jacobus Johannes Grundlingh
b4. Hendrik Frederik * 12/04/1809 x Hendrika Susanna Greef xx Elizabeth Sophia Catharina Beukes
b5. Frederik Sweris * 25/02/1811 x Cornelia Magrietha Jacoba Breytenbach
b6. Frederika Jacoba Magdalena * 14/09/1813 x Joseph Johannes de Beer
b7. Abraham Frederik * 11/09/1815 x Magdalena Johanna Catharina Gous
b8. Johannes Jacobus Assveris * 04/04/1820 x Jacoba Hendrina Olivier

Bronne

Heese en Lombard
Mulder Geslagsregister : Inus Mulder
Familysearch.org

Compiled by
Judith Broodryk judithbroodryk[at]gmail.com

Print Email