Surnames K to M

Written on . Posted in K - M.

MEMLING Hendrik

Hendrik Memling van Den Haag arriveer in 1766 met die Duynenburg, sieketrooster, word a burger in 1773, sterf 2 Aug 1786 trou in Nederland, met Maria VAN BLANKENBERG van Middelburg.
(sy trou 14 Feb 1790 na Hendrik se afsterwe met Johann HEINRICH, vertrek 1791 na Batavia)

KINDERS:
b1 Susanna Dina gebore Nieuwland op Walcheren, Nederland trou 5 Aug 1787 Michael Joseph ADENDORF uit Duitsland
b2 Hendrik Johannes gedoop 9 Mei 1773
b3 Petrus Johannes gedoop 12 Jun 1774
b4 Dirkje gedoop 1 Sep 1776
b5 Caspants Gerhardus gedoop 22 Aug 1779
b6 Anna Helena gedoop 5 Sep 1784

Bron:
J.A.Heese en R.T.J. Lombard, Suid Afrikaanse Genealogie. Vol05 L-M.

Saamgestel deur:
Annelie Els.