Surnames K to M

MICHIELS Matthys

Matthys MICHIELS was van Stockholm, hy trou in Kaapstad 24 Sep 1670 met Isabella van DELFF van Bommel.

KINDERS
b1 Maria gedoop 11 Sep 1672 Jacobus van As
b2 Helena gedoop 22 Apr 1674, X Willem Basson
b3 Johannes gedoop 9 Feb 1676
b4 Margaretha gedoop 19 Mei 1679, X Christoffel Haswinkel


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg



Print Email