Surnames K to M

Written by Stamouers on . Posted in K - M.

LINDEQUE Barend

BAREND LINDEQUE / LINDEQUAST *1688 hy trou 6 Februarie 1724 met MAGDELENA BRITZ sy was gedoop 13 April 1692, sy was die oudste kind van Hans Jacob Brits en Dina Willemse Olivier (dogter van Ockert Olivier en Maria Jans Visser). Magdalena was die weduwee van Jan Gerrit van Deventer.

b1 Helena *14 Okt 1725 (waarskynlik vroeg oorlede)
b2 Petrus * 24 Aug 1727
b3 Helena *16 Oct 1729 x Adriaan Victor
b4 Anna Catharina = 20 Jul 1732, X 24 Mei 1750 Johannes Mostert


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur: