Surnames K to M

LEHMANN Daniel Friedrich

Daniel Friedrich LEHMANN was van Berlyn en hy kom by die Kaap aan in 1765 as "n soldaat op die skip De vrouwe Geertruyda. Hy trou op 8 Julie 1770 met Susanna FLECK. Susanna was baptised 14 February 1745 and she was the daughter of Johann Christoffel Fleck and Maria Heufke van de Kaap (Maria"s mother was Maria van Malabar)

KINDERS
b1 Jan Christoffel gedoop 8 Aug 1773
b2 Daniel Frederik gedoop 28 Maart 1777, X 25 Jan 1795 Margaretha Aletta Langejaan
b3 Elizabeth Maria gedoop 4 Jun 1780, X 8 Des 1799 Gysbert Hendrik Maasdorp
b4 Anthonie gedoop 14 Aug 1785

Bronne:
SAG Vol V

Saamgestel deur:

Print Email