Surnames K to M

LE FEBRE Pierre

Pierre LE FEBRE kom by die Kaap aan in 1683 met sy vrou Maria DE GRAVE. Hy was die seun van Pierre le Febre en Rachel van Plus.

KINDERS
b1 Isaak gedoop Guines 13 Nov 1678
b2 Guillaume
b3 Martha gedoop 30 Jul 1684, X Jacques Pienaar, XX Ettienne Terblanche
b4 Maria Catharina gedoop 13 Okt 1686, X Gabriel le Roux, XX Jean Roi, XXX Frans Haarhof
b5 Catharina gedoop 27 Aug 1688, X Abraham Everts, XX Christoffel Smit


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

PrintEmail