Surnames K to M

LEEUWNER Johann Christoffel

Johann Christoffel LEEUWNER was van Koningsberg en kom by die Kaap aan in 1765. Hy trou in Kaapstad 25 Desember 1768 met Catharina VALENTYNSE. Catherina was die dogter van Anthonie Valentyn van Cicot, ook bekend as van de Kust, en Cornelia Bastiaans van de Kaap.

KINDERS
b1 Jacob gedoop 10 Sep 1769
b2 Martha Cornelia gedoop 31 Jan 1773
b3 Gores Johannes gedoop 25 Des 1773, X Martha Johanna du Plooy
b4 Carsten gedoop 5 Nov 1775
b5 Jan Christoffel gedoop 28 Sep 1777, X 22 Jul 1810
b6 Catharina Johanna gedoop 28 Nov 1779
b7 Anna Davina gedoop 23 Jun 1782, X Johannes Hendrik Gans
b8 Cornelia gedoop 4 Apr 1784
b9 Frans Marthinus gedoop 31 Jul 1785
b10 Johanna Catharina gedoop 2 Jul 1786

Bronne:
SAG Vol V
Heese Groep Sonder Grense p 80

Saamgestel deur:

PrintEmail