Surnames K to M

KUYPER Barend

Barend KUYPER van Zwolle, Nederland trou in Kaapstad 23 Desember 1742 Johanna Christina VALENTYNSE sy was die dogter van Valentyn van die Kus en Eva Andriese.

KINDERS
b1 Johanna Bernardina X 27 Nov 1763 Denys Alliers (Alje) XX 10 Des 1769 Johan Michael Hubert van Heidelberg , Duitsland

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:



PrintEmail