Surnames K to M

KOEGELENBERG Johannes Frederik

Johannes Fredrik KOEGELENBERG was van Zutphen, Nederland. Hy trou 25 November 1753 met Maria VICTOR. Sy tweede huwelik was 22 Maart 1761 met Cornelia Slabbert, sy was "n dogter van Clara Bok.

Kinders

b1 Johannes Hendrik gedoop 6 Nov 1763
b2 Gideon gedoop 4 Mei 1766, X 7 Maart 1790 Johanna Maria Smit
b3 Floris gedoop 7 Jan 1770, X Kaapstad 19 Feb 1809 Johanna Andriese van de Kaap, (sy trou die 2de Johan Tamboer van de Kaap)
b4 Jasper Hendrik gedoop 27 Feb 1774
b5 Francina Margaretha gedoop 10 Nov 1776
b6 Martha Catharina gedoop 23 Apr 1780
b7 Huibrecht gedoop 19 Jan 1783, X 29 Maart 1801 Johan Friedrich Baartman
b8 Johanna Susanna, X Kaapstad 11 Jul 1819 Manuel Jose van Lissabon

Bronne:
SAG, Vol 4, p. 379




 

PrintEmail