Surnames K to M

KLEYNHANS Theodorus

Theodorus KLEYNHANS van Wagenfeld in Oos-Friesland, kom na die Kaap op die skip Geregtigheid in 1747. Hy trou in Paarl 16 Junie 1754 met Maria Sophia VOLSCHENK, dogter van Evert Jansz Volschenk en Sara van Graan {dogter van Otto van Graan en Rebekka van de Kaap (Rebekka was die dogter van Moses van Macasser en Sara van Macasser)}.

KINDERS
b1 Anna Catharina, X 29 Sep 1776 Andries Christiaans
b2 Johannes Adolph, X Susare Grobbelaar
b3 Evert Philip, X 16 Nov 1783 Hester Magdalena van Wyk
b4 Theodor Ernst
b5 Maria Sophia, gedoop 29 Sep 1765, Theunis Botha
b6 Jan Hendrik gedoop 18 Okt 1767, X 16 Apr 1797 Aletta Johanna Blignaut
b7 Ferdinand
b8 Margaretha Johanna, X 28 Sep 1788 Johannes Jacobus Spies
b9 Ernstg Lodewyk, X 16 Des 1804 Geertruyda Anna Magdalena Grobbelaar, XX 4 Jul 1824 Lasya Hendrina Venter, XXX 4 Mar 1827 Magdalena Hendrina Kroukamp
b10 Carel * 1779, X Apr 1809 Rachel Margaretha Blignaut
b11 Theodora gedoop 18 Nov 1785
b12 Margaretha Johanna, X Johannes Jacobus Spies

Bronne:
SAG Vol IV

Bydrae:
AM van Rensburg




 

Print Email