Surnames K to M

KERVEL Jurgen

Jurgen KERVEL van Haarlem, hy trou met Catharina HERMANSZ.

Kervel was op 10 Feb 1707 weens aanranding aangekla.

KINDERS
b1 Burgert gedoop 16 Maart 1710
b2 Elsje gedoop 9 jul 1712
b3 Hilletje X 7 Jan 1731 Theunis van Aarde
b4 Catharina, X 4 Jun 1730 Christiaan Victor


Bronne:
Heese en Lombard
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

PrintEmail