Surnames D to G

GRANGE Pierre le


Pierre le GRANGE gebore omstreeks 1664, van Cabriere in Provence was "n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Berg China in SA aangekom het, en op 16 November 1704 met Margaretha KOOL, gebore omstreeks 1690, van Amsterdam getroud is. In 1707 het hy "n erf in Kaapstad besit op die hoek van Lange- en Waaistraat. Hy het een seun en een dogter nagelaat.

1. Jan x Johanna Conterman, weduwee van Andries Gouws
2. Margaretha x Carel Christiaan Bekker

Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Print Email