Surnames D to G

Written by Stamouers on . Posted in D - G.

GUTO Francois

Francois GUTO arriveer as geneesheer in 1699 aan die Kaap, op die skip Nederland. Hy was "n ouderling van die Kaapstadsekerk in 1716. Hy trou die 16 Mei 1700 met Alida DE LANGE. Alida was gedoop 20 Mei 1683 en was die dogter van Jan Hendrik de Lange en Daniela Rycken.

Hy het drie kinders met Alida gehad en die vierde kind Johanna was "n kind wat hy by die slavin Gina VAN BENGALE gehad het.

KINDERS
b1 Dina Susanna gedoop 29 Oktober 1701
b2 Elizabeth gedoop 30 Mei 1706
b3 Johannes Theophilus gedoop 26 April 1711, X 28 Nov 1734 Anna Hoffmann
b4 Johanna gedoop 15 Sep 1720

Hy sterwe in 1719.

Bronne:
SAG Vol II

Saamgestel deur: