Surnames D to G

GRIESEL Johannes David

Johannes David GRIESEL / GROOTSCHEL hy was van Kopenhagen. In 1750 kom hy op die skip Elephant wat naby Mosselbaai strand. He werk vir twee jaar as kneg vir Casper Hendrik Badenhorst, later werk hy vir N Vlok. Hy trou 11 Mei 1760 met Anna Maria Jacoba PELSER.

KINDERS
b1 Johanna Elizabeth gedoop 16 Aug 1761, X 25 Mei 1777 Albertus Viljoen
b2 Anna Dorothea gedoop 15 Jul 1764, X 14 Feb 1779 Jacob Johannes Kruger
b3 Abraham Jacobus gedoop 16 Feb 1766, X Anna Maria Botma
b4 Jacoba Johanna, X Joachim Jan Hendrik Victor
b5 Frederica Elizabeth gedoop 6 Aug 1769, X Johannes Lodewyk Kruger
b6 Engela Francina gedoop 17 Mei 1772, X Diederik Arnoldus Kruger
b7 Hendrik Jacobus gedoop 14 Nov 1773, X 18 Apr 1802 Anna Elizabeth Steenberg
b8 Jacomina Jacoba gedoop 30 Apr 1776, X Joachim Jan Hendrik Victor
b9 Martha Maria gedoop 30 Apr 1776, X 1794 Hendrik van Aswegen
b10 Barbara Margaretha gedoop Jun 1780, X 13 Maart 1796 Gerrit Steenkamp
b11 Johannes David gedoop 2 Jul 1781, X 18 Apr 1802 Engela Catharina Magdalena Pelser, XX 28 Okt 1804 Hilletje Maria Steenkamp

Let op in Heese en Lombard word daar twee "b7" gegee.


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:

 

Print Email