Surnames D to G

Written by Stamouers on . Posted in D - G.

GENADE August Wilhelm Friedrich Ancelius Ferdinand

August Wilhelm Friedrich Ancelius Ferdinand GENADE / GNADE het na die Kaap gekom as "n soldaat in 1765. Hy was "n bakker 1769 - 1776. Hy trou 24 Junie 1770 met Hendrina KOTZE dogter van Heinrich Kotze en Helena Valentynse van de Kaap.

Kinders

b1 Johan Hendrik gedoop 28 Jul 1771, X 20 Des 1802 Delia Helena Tenbengevoort
b2 Johan Christoffel gedoop 20 Jun 1773, X 18 Okt 1807 Catharina Gesina Tenbengevoort, XX 21 Feb 1848 Catharina Johanna de Goede

Hy sterwe 4 Augustus 1776.

Bronne:
SAG, Vol 2
Heese, Groep sonder Grense, p 56, 58