Skip to main content

logo new

Surnames D to G

FRANKEN Harmen

Harmen FRANKEN was van Leiden in Nederland. Hy trou met Anna WILLEMSE, sy was gedoop 22 Augustus 1700 die dogter van Gerrit Willemse en Maria Cornelisse (dogter van Cornelis Claasen en Catrijn van Malabar).

b1 Harmen gedoop 17 Jul 1718, X 29 Nov 1744 Maria Magadalena Mostert

Sy trou weer met Robbert Robberts BRAND van Christiana, hy was die weduwee van Cornelia / Neeltje Floris Slabbert.

Sy trou die derde keer 3 Mei 1739 met Joachim Ernst Wepener.


Bronne:
Heese en Lombard
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


  • Hits: 12401

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy