Skip to main content

logo new

Surnames D to G

FOURIE Louis


Louis FOURIE, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1688 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas "Slange Rivier" en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 1750 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Susanna CORDIER d.v. Louis Cordier en Francois Martinet † omstr 1715 en na haar dood met Anna JORDAAN ≈ 30 Des 1699 d.v. Pierre Jourdan en Anna Fouché. Hy het 9 kinders van sy eerste huwelik, en 11 van sy tweede huwelik gehad.

1. Suzanne * Drakenstein ca. 1694 ≈ 6.9.1694 † Drakenstein 29.4.1762 x ca. 1716 Jean NEL * Amsterdam, Nederland ca. 1687, boer en eienaar van "Rustenburg" asook "Keerweder", dist Stellenbosch, ook heemraad van Stellenbosch † ca. 1740 xx Stellenbosch 6.12.1742 Christian Ernst SCHUTTE* Sleeswyk, Holstein, Noord-Duitsland 4.10.1693 a. ca. 1727, later boukneg en burger ca. 1734, waarna hy boer te "Rustenburg", asook "Keerweder", dist Stellenbosch. Heemraad van Stellenbosch † ca. 1776

2. Francois ~ 4/9/1696 Drakenstein † ca.1714, ongetroud.

3. Maria ~ 26/10/1698 Drakenstein, † ca.1714, ongetroud.

4. Martha ~ 27/3/1701 Drakenstein † ca.1735 x Stellenbosch 5.5.1720 Pierre LOMBARD * ca. 1689, boer "Bergen Heengouwen", dist Drakenstein, ook eienaar van leningsplaas "De Roodekrantz", aan Duivenhoksrivier, dist Swellendam s.v.stamvader Pierre Lombard en Marie Cousteau.

[5]. Gideon * 27.8.1701 † ca. 1714, ongetroud. [Hierdie kind is verkeerdelik aangewys as 'n Fourie. Hy is gebore LE FEBRE]

5. Louis * Drakenstein ca. 1703, burger v. Drakenstein, eienaar v. "Doornboom", aan die Duivenhoksrivier, dist. Swellendam asook "De Tradouw" aan Buffeljachtsrivier, dist. Swellendam. Heemsraadlid vir kolonie Swellendam vanaf 1751-1758 † "Doornboom", dist. Swellendam ca. 1767 Ω "Doornboom", dist. Swellendam x Drakenstein 16.5.1728 Suzanne LE RICHE ≈ Drakenstein 22.9.1709 † KP Jun. 1788 Ω "Doornboom", dist. Swellendam d.v. Louis le Riche en Susanna Fouché.

6. Sara * ca. 1705 ≈ Drakenstein 29.11.1705 † De Duivenhoksrivier, dist Swellendam Aug 1771 x c 1722 Adrianus VAN WYK * ca. 1701 ≈ Stellenbosch 25.12.1701 † ca. 1771 (Adriaan-sn).

7. Isabeau (Elizabeth) * ca. 1708 ≈ Stellenbosch 29.4.1708 † ca. 1714, ongetroud.

8. Jacques (Jacobus) * ca. 1710 ≈ Drakenstein 1.1.1710, woon "Cralingen", dist Caledon, KP † voor 8.4.1752 x Drakenstein 9.8.1739 Elizabeth MINNAAR * ca. 1724 ≈ 31.12.1724.

9. Marcus * ca. 1713 ≈ Drakenstein 14.5.1713 † ca. 1714.

10. Pieter ~ 7/2/1717 (hy is jonk oorlede, maar het nog gelewe toe sy ouers 'n testament op 2.12.1718 opgestel het.

11. Anna * ca. 1718 ≈ Drakenstein 5.6.1718 x Stellenbosch 12.8.1736 Pierre (Pieter) JACOBS ≈ 14.10.1703, burger Drakenstein † "Bokkerivier", dist De Doorns, KP Apr 1768.
 
12. Maria * ca. 1720 ≈ Drakenstein 8.12.1720 † ongetroud.

13. David * ca. 1722 ≈ Drakenstein 27.9.1722, een van eerste trekboere, vestig "Dorenkraal", Stormberge, dist Albert (huidige Burgersdorp)
x 16.5.1751 Louisa ERASMUS * ca. 1728 ≈ 9.5.1728 d.v. Rasmus Erasmus en Susanna Jacobs.

14. Johannes ~ 29/10/1724 ≈ Stellenbosch 29.10.1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna DU PREEZ.

15. Petrus * ca. 1726 ≈ 8.9.1726 x Paarl 22.2.1767 Isabella (Sibella) STEYN * Swellendam ca. 1750 ≈ 29.11.1750.

16. Marcus Anthonius * ca. 1728 ≈ Drakenstein 11.7.1728, woon later dist Swellendam x Tulbagh 25.4.1762 Catharina BEZUIDENHOUT ≈ 7.3.1730.

17. Susanna * ca. 1730 ≈ 7.5.1730, ongetroud (was die moeder van Barentje Maria Catharina Blom)

18. Joseph * Slangerivier ca. 1732 ≈ Paarl 2.3.1732, burger Swellendam † dist Swellendam 14.4.1811 x Tulbagh 21.10.1759 Elizabeth (Elsje) VAN EEDEN ≈ Paarl 20.1.1743 d.v. Frederik Janse van Eeden en Hendrina Stevens.

19. Stephanus * ca. 1734 ≈ Drakenstein (Paarl) 17.10.1734 † 30.1.1825 x Drakenstein 5.2.1764 Helena Geertruy LATEGAN ≈ Paarl ca. 1743 † ca. 1826.

20. Jonathan * ca. 1738 ≈ 8.6.1738, burger Stellenbosch x Kaapstad 13.5.1781 Martha Sophia DU PLESSIS (wed. v. Zacharias Arend Eloff) ≈ Paarl 5.7.1755.

Volgens K Schoeman, Armosyn van die Kaap, p 599, toe Anna Jordaan 'n 14 jarige meisie was in 1712 was sy deur Antony van Mosambiek met 'n mes gedreig. Sy was toe twee keer verkrag deur Antony toe sy kos vir die slawe in die veld geneem het. Antony se vonnis was: "Liggaam op vier plekke met gloeiende tang geknyp, geledebraak, op wiel vasgemaak, onthoof, kop op paal by plek van misdaad geplaas".

Lorna Newcomb's het die dokument CJ 782 Ref 48. opgesoek en volgens haar het Pieter Joubert sy slaaf Anthoni na Pieter Jordaan gestuur om 'n byl te leen. Dit was toe dat die 14 jarige Anna Jordaan verkrag was. Die datum van die dokument was 29 Junie 1713.

Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz


SAF2018.12

Louis Fourie * Pontaix, Dauphiné, Frankryk ca. 1669. Na sy vlug uit Frankryk het hy lid geword van die Waalse gemeente in Amsterdam. Op 21 Desember 1687 het hy afskeid geneem van die gemeente om na die Kaap te kom. Dis nie seker met watter skip hy gekom het nie. Hy gaan woon aan die Slangrivier in die gemeente Drakenstein. In Drakenstein se registers word hy soms as Florit aangegee † "Slangrivier", dist Wellington ca. 1750 x ca. 1695 Suzanne CORDIER * Champagne, Frankryk ca. 1678 ≈ ca. 1679 † Heidelberg, KP Nov 1714 Ω "Doornboom", dist Heidelberg, KP d.v. Louis Cordier en Francoise Martinet
xx ca. 1716 Anna JOURDAN ≈ 30.12.1699 † ca. 1750 d.v. Pierre Jourdan en Anna Foucher.


Korreksie: van kind 5 na epos op SAGenealogie:

Gedeon
Baptised: 14 Aug 1701
Father: Paul LE FEVRË
Mother: Elizabet SISILLEA
Baptised by: Monsr. Pierre Simond
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register, 1694-1745, page 17. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/1. , 1694-1745, page 17 Note: The earliers part of this register, 'Die Fransch Doopboek', is also available as a transcript in the Transcripts section of this web site
There are only 7 baptisms for the year 1719, dated between 3rd November and 31st December 1719. 
Transcribed by Lizette Svoboda and Corney Keller, from photocopies of Cape Archives VC 644. Links to LDS copies of the NGK Argief registers added by Cornel Viljoen.

  • Hits: 21969

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy