Surnames D to G

ESTERHUIZEN Christoffel

Christoffel ESTERHUIZEN kom by die Kaap aan in 1692. Hy trou met Elizabeth BEYERS, sy was gedoop 10 Oktober 1683 dogter van Andries Beyers en Catharina van de Kaap.

KINDERS
b1 Jean gedoop 10 Mei 1700
b2 Wilhelm, X 26 Okt 1727 Johanna Carelse van den Burg
b3 Jan Andries gedoop 23 Nov 1704, X 27 Jul 1727 Apollonia everts
b4 Johannes * 1706
b5 Christoffel * 1708

Bronne:
SAG Vol II

Bydrae:
AM van Rensburg





 

PrintEmail