Skip to main content

logo new

Surnames D to G

DE KLERK Abraham


Abraham le CLERQ (vandag bekend as de KLERK) van Seroosterkerke, Walcheren Eiland, was "n Franse Hugenoot wat met die Oosterland aangekom het in 1688. Hy was die seun van Pieter le Clercq en Sara Cochet. Hy was in diens van die Kompanjie en is te Stellenbosch getroud met Magdalena MOUTON van Middelburg op 12 Mei 1709. Hy het hom gevestig te Vogel Vallei by die Voelvleidam naby Hermon in 1724. Hy het 3 dogters en 7 seuns gehad.

1. Sara ~ 3 Aug 1710 x Jacob Erasmus xx Sybrand van Dyk
2. Maria ~ 14 Aug 1712
3. Pieter ~ 11 Nov 1714, burger Swellendam x 3 Nov 1748 Barbara van der Linde
4. Barend ~ 8 Nov 1716 burger Drakenstein x 7 Apr 1737 Engela Odendaal
5. Abraham ~ 26 Jul 1721 x 27 Des 1754 Maria Oberholster
6. Jacob ~ 17 Okt 1723 burger Stellenbosch x 16 Feb 1752 Anna Elisabeth Oberholster
7. Joseph ~ 25 Aug 1726 burger Drakenstein x 10 Okt 1745 Catharina van Jaarsveld xx 11 Jul 1784 Magdalena Johanna Mouton
8. Johannes ~ 5 Des 1728
9. Anna ~ x Jan Willem Minnie xx Casper Vosloo
10. Cornelis ~ 8 Jan 1730 burger Stellenbosch x 26 Apr1772 Margaretha Aletta Wiese

Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz

 

 

  • Hits: 13166

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy