Skip to main content

logo new

Surnames D to G

DE JONG Krelis Cornelis

Krelis Cornelis de Jong was van Amsterdam. Hy trou in Kaapstad 18 Junie 1723 met Elizabeth KOPS van de Kaap. Sy was die dogter van Jacob Kops (Hy was van die weeshuis in Batavia en was die erfgenaam van Susanna van Batavia vryswartin).

Hulle het die volgende kinders gehad:

b1 Johanna Barbara gedoop 3 Junie 1725, X 31 Des 1752 Detlef Seemann
b2 Catharina Elizabeth gedoop 27 Jun 1727, X 17 Okt 1745 Gerrit Engelbrecht
b3 Cornelia gedoop 26 Des 1729
b4 Maria X 28 Des 1755 Johann Nikolaus Barents
b5 Cornelis Hendrik gedoop 4 Sep 1735

Bron
SAG Vol IV, pp. 106, 415

 

 



 

  • Hits: 11471

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy