Surnames A to C

CARSTENS Johannes Hermann

Johannes Hermann Carstens was gebore in 1674 Husum, Duitsland. hy trou 2 Maart 1710 met Catharina van As. Sy was die tweede kind van Louis van As (Louis se ouma was die slaaf Mooij Ansela) en Helena Jansen.

Op 21 Februarie 1705 het Johannes die eed as geregsbode van Stellenbosch en Drakenstein afgelĂȘ.

Op 15 November 1710 het hy en Claas Jansz van Rensburg "n kontrak gemaak met die teel van skape op "n plaas.

KINDERS

b1 Maria Helena gedoop 6 Des 1711, X Dirk Kotze
b2 Francina gedoop 25 Feb 1714, X Gideon Slabbert
b3 Johannes gedoop 23 Jan 1718, X 8 Mei 1740 Sophia Brits
b4 Nicolaas gedoop 14 Jan 1720, X 30 Sep 1742 Margaretha Keyser
b5 Louis gedoop 18 Okt 1722, X 28 Jul 1743 Elisabeth Kriel
b6 Catharina Helena gedoop 15 Okt 1724 Stellenbosch

Hy sterwe in 1727.

Catharina trou die tweede keer met Johann Sprengel (hy word vermoor 21 Sep 1734). Sy trou die derde keer 15 Mei 1735 met Johann Michael Molvanger

Bronne:
SAG Vol 1
C. 29, pp. 68-69. Dingsdagh den 15e Desember 1711


Doop data van b6 deur Mike Ducray.

 

 


 

Print Email