Surnames A to C

BUITENDAG Carel Diederik

Stamvader Carel Diederik (Carl Dietrich) Buitendag van Berlyn, Duitsland, seun van die "konigl.preus.hofstaat- und schatullenschreiber" Nikolaus Butendach. In 1720 en 1721 soldaat, burger in 1722 : oorlede 1739. Hy was pagter van n wyn-en brandewynlisensie en sedert 1737 ook eienaar van n brouery. Trou 15 November 1722 met Catharina Valk, dogter van die welgestelde hawemeester Cornelis Valk en Catharina Frederiks, albei van Amsterdam, Nederland. Vier kinders.

Carel Diederik BUITENDAG, * 1739
x Catharina Valk 15 November 1722

Kinders:

b1 Nicolaas Buitendag, * 10 Maart 1726
b2 Cornelis Buitendag, * 31 Julie 1729
b3 Frederik Willem Buitendag, * 8 April 1735 Stellenbosch
     x 8 Junie 1766 Johanna Wilhelmina Knoezen, dogter van Gerrit Knoetzen en Anna Maria Minnie
b4 Carel Hendrik Buitendag, * 30 September 1739
     x 17 Oktober 1756 Maria Johanna Theron


Saamgestel deur Rina Venter
uit materiaal in die LDS Parktown, Johannesburg en Nasionale Argief Pretoria
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012-9985956
Fax: 0865667647
Sel: 0833999060

PrintEmail