Surnames A to C

Written by AM van Rensburg on . Posted in A - C.

BREYTENBACH Johan Jacob

Johan Jacob BREYTENBACH was van Wurzburg Duitsland. Hy kom in 1738 as "n soldaat op die skip Casteel te Tilburg by die Kaap aan. Hy word "n burger in 1746. Hy trou 3 Desember 1741 met Maria Catharina BOTHA, weduwee van Pieter Bezuidenhout en vorige weduwee van Coenraad Scheepers, sy was die dogter van Willem Botha en Catharina Pyl (Catharina Pyl was "n aftammeling van die slaaf Catharina Malabar en Cornelis Claasen van Utrecht). Hy trou die twee keer op 5 Oktober 1749 met Gerbrecht BEZUIDENHOUT, dogter van Pieter Bezuidenhout en Maria Catharina Botha (deur die Bezuidenhout stam sy ook af van Catrijn van Malabar).

KINDERS
b1 Maria Magdalena gedoop 21 Nov 1751, X PJ Booyens
b2 Jacob gedoop 21 Jan 1753, X 27 Nov 1791 Anna Maria Bester
b3 Johannes Bernadrus gedoop 18 Jan 1756
b4 Hendrik gedoop 9 Nov 1757, X 18 Mar 1787 Catharina Elizabeth Scheepers
b5 Eva Catharina gedoop 11 Feb 1759, X A van Tonder
b6 Wynand gedoop 27 Jul 1760, X 5 Mei Cornelia van Tonder, XX 27 Apr 1800 Susanna Nel, XXX 12 Feb 1804 Hermina Catharina van Wyk
b7 Johannes Bernardus gedoop 5 Mei 1762
b8 Johannes Melchoir gedoop 4 Mar 1764, X 3 Okt 1790 Johanna Gous, XX 8 Nov 1799 Johanna Bezuidenhout
b9 Lourentius gedoop 3 Nov 1765, X 31 Jan 1790 Anna la Grange
b10 Gerbrecht Eliza gedoop 31 Jan 1768, X JP van Rensburg
b11 Johan Velde gedoop 18 Feb 1770
b12 Anna Johanna gedoop 19 Jan 1772, X NJ van Rensburg
b13 Hester Geertruy gedoop 21 Nov 1793, X Reynier van Rensburg
b14 Joseph Cornelis gedoop 16 Feb 1777

Bronne:
SAG Vol I

Bydrae:
AM van Rensburg