Surnames A to C

BLOEM Johann Heinrich

Johann Heinrich Blum / Bloem / Blom was van Duitsland. Hy was "n boekhouer aan die Kaap. Hy kom by die Kaap aan in 1685. Hy trou in Kaapstad 7 Oktober 1685 met Margaretha Hendrina van Otteren (sy XX 12 Jul 1693 Heinrich Bernard Oldeland)

KINDERS
b1 Johannes Justus gedoop 8 Des 1686
b2 Andries gedoop 29 Sep 1690

Hy sterwe 28 Aug 1691.

Bronne:
SAG Vol I

Bydrae:
AM van Rensburg

Navorsing:

Print Email