Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BERENDS Johann Nicolaus

Johann Nicolaus Berends kom as "n soldaat in 1748 by die Kaap aan, hy was van Oldendburg, Duitsland. Hy word "n burgher in 1755. Hy trou 23 Desember 1753 met Elsje Cornelia Koeleke. Hy trou weer 28 Desember 1755 met Maria de Jong dogter van Krelis de Jong en Elizabeth Kops (Sy was "n afstammeling van die vryswarte Susanna van Batavia)

Kinders

b1 Anna Elizabeth gedoop 12 Okt 1754, X Nicolaas Loubser, XX 10 Sep 1789 Cornelis Lourens Goosen
b2 Johan Gerard gedoop 5 Des 1756
b3 Dirkje gedoop 31 Aug 1760
b4 Cornelis Matthys gedoop 28 Nov 1762
b5 Maria Jacoba Dirkje gedoop 21 Aug 1768, X Andries Mattheus Esterhuizen
b6 Hendrina Christina gedoop 26 Des 1770, X Pieter Goosen

Bron
SAG Vol I

 

 



 

  • Hits: 10529

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy