Skip to main content

logo new

Surnames A to C

AUCAMP Dietrich

Dietrich AUCAMP gebore c1710, hy arriveer by die Kaap in 1727. Hy was van Raden in Duitsland, hy het op die skip Prattenburg uit gekom. Hy word "n burger in 1737. Hy trou in Tulbagh die 7 Mei 1747 met Maria Sibilla VAN DEN BERG, sy wag gebore 25 November 1725.

KINDERS
b1 Maria Magdalena gedoop 6 Mei 1747, X 29 Nov 1767 Johannes Simon Ackerman
b2 Johannes Diederik gedoop 25 Des 1750
b3 Jacobus gedoop 12 Nov 1752
b4 Jan Christoffel gedoop 6 Maart 1757, X 4 Jan 1780 Elizabeth Roode, XX 18 Apr 1790 Maria Visagie
b5 Anna Catharina gedoop 22 Jun 1760
b6 Christiaan gedoop 9 Mei 1762, X 2 Mei 1784 Jacoba van der Merwe, XX Susanna Francina le Roux

Maria Sibilla sterwe 12 Februarie 1767 en Dietrich sterwe c 1770


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 11302

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy