Skip to main content

logo new

Surnames A to C

ADENDORFF Michiel Joseph

Michiel Joseph ADENDORFF was gebore 1752, hy was die seun van Jacobus Michael Adendorff en Maria Elizabeth Wind. Hy dien as derde chirugyn in 1784. Hy trou op 5 Augustus 1787 met Susanna MEMELINGH, sy was die dogter van Hendrik Memelingh en Maria Blankenberg. Hy trou die tweede maal 22 November 1789 met Aletta Henrietta Bredenkamp.

KINDERS:
b1 Maria Johanna Geertruida gedoop 26 Apr 1789
b2 Johan Christoffel gedoop 24 Okt 1790, X 10 Mei 1812 Aletta Frederica Heydenreich
b3 Elisabeth Francina gedoop 27 Mei 1792, X HO Eksteen
b4 Johanna Wilhelmina gedoop 29 Sep 1793, X AJ Louw
b5 Magdalena Bernardina gedoop 7 Sep 1794
b6 Christiaan Michiel gedoop 25 Okt 1795, X Anna Elizabeth du Plessis
b7 Anna Philippina gedoop 17 Sep 1797
b8 Michiel Joseph gedoop 21 Apr 1799, X 1 Nov 1829 Charlotte Annie Aletta Rouviere
b9 Aletta Henrietta gedoop 14 Sep 1800
b10 Hendrina Frederika gedoop 13 Sep 1801
b11 Catharina Barendina gedoop 13 Feb 1803
b12 Sara gedoop 16 Jun 1805

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 13382

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy