Skip to main content

logo new

ALBERTYN Adam

Adam ALBERTYN was van Delft en was gebore in 1690. Hy dien in die VOC, en vanaf 9 Desember 1724 was hy die koster by Stellenbosch. Hy trou in Stellenbosch 12 Desember 1723 met Geertruyd LOOS. Sy was gebore in 1704 en was die dogter van Hinrich Loos en Lysbeth Jansz.

KINDERS:
b1 Hendrik gedoop 23 Sep 1725, X 7 Feb 1751 Johanna Francina Groenewald van de Kaap

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

  • Hits: 14427

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy