Skip to main content

logo new

Surnames N to Q

NEUHOFF Johann Heinrich

Johann Heinrich NEUHOFF land in 1760 as "n soldaat aan die Kaap. Hy werk as "n smit en word in 1765 "n burger. Hy trou op 27 Oktober 1765 met Cornelia VAN DE KAAP (ook bekend as Ley). Sy is op 15 Augustus 1756 in die Kaap gedoop. Sy was "n buite-egtelike dogter van b2c2 Jacobus Ley en Eva van de Kaap (Eva was die dogter van die slavin Cleleli van Bengale. Eva is later met Peter Lange getroud). Neuhoff en Cornelia het vyf kinders gehad.

Neuhoff sterf in 1791 op Wenigerode.

Bronne:
J Hoge, Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


 

 

 

 

  • Hits: 12231

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy