MULLER Michael
Michael MULLER kom by die Kaap aan in 1735 as "n soldaat van Meerkerk, Keulen, Duitsland. Hy was eers "n kneg vir A Bergh van 1740 tot 1745. Hy word "n vryburger in 1745. Hy woon op Zeekoeigat, Swellendam. Hy trou 4 Mei 1746 met Adriana VAN ROOYEN. Sy was gedoop 28 September 1721 en was die dogter van Cornelis van Rooyen en Jacomina van Deventer.
KINDERS
b1 Hillegard gebore 9 Maart 1747, gedoop 1 Jun 1747, X Petronella Fourie
b2 Cornelius Johannes gedoop 10 Sep 1748, X 18 Maart 1770 Susanna Elizabeth Ferreira, XX 8 Nov 1801 Engela Geertruida Meyer weduwee van Cornelis van Rooyen
b3 Jacomina Aletta gedoop 8 Nov 1750, X 3 Maart 1765 Stephanus Ferreira
b4 Margaretha Alberta gedoop 10 Okt 1752, X 5 Nov 1769 Jan Abraham Meyer
b5 Sara Elizabeth gedoop 12 Jan 1755, X 23 Feb 1772 Salomon Ferreira
b6 Elisabeth Sophia gedoop 25 Des 1756, X 20 Feb 1774 Johannes Frederik van Rensburg
b7 Maria Catharina gedoop 19 Sep 1758, X 23 Okt 1775 Christoffel Botha, XX 2 Nov 1806 Johannes Wilhelmus van Eyck
b8 Martha Johanna gedoop 25 Des 1760, X 23 Jan 1780 Petrus Hendrik Ferreira
b9 Hester Angenessa gedoop 3 Jul 1762, X 25 Okt 1778 Andries Johannes Holthausen
b10 Josina Adriana gedoop 6 Okt 1764
b11 Michael Arnoldus gedoop 8 Nov 1767, X 11 Maart 1787 Rosina Elizabeth Rautenbach
Hy sterwe 19 Julie 1768. Sy sterwe 1789.
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
- Hits: 13696