Skip to main content

logo new

Surnames K to M

LANDMAN Willem

Willem LANDMAN hy was van Amsterdam en kom in 1735 aan by die Kaap as "n matroos op die Paddenburg. Hy word "n burgher in 1744.

Hy trou op 10 Maart 1747 in die Paarl met Catharina HOFMANN. Sy was gedoop 1 Mei 1707 en was die dogter van Johannes Hoffman en Maria Louisa van de Kaap.

Hy trou die tweede keer in die Paarl op 29 Mei 1768 met Johanna JONKER sy was gedoop 29 September 1747 en was die dogter van Adolph Jonker en Maria Petronella Langeveld.

KINDERS
Nege

Landman sterwe April 1778.


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


  • Hits: 12026

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy